“Lord, we love you, too!”

Aanbidding is nie iets wat ons doen nie, maar wie ons is.

Ons glo in Helderberg Gemeente dat die Here ons op verskillende maniere gemaak het en dat ons die voorreg het om die Here so te kan aanbid. Ons probeer om dit juis moontlik te maak om ‘n groot verskeidenheid te omhels en vir mekaar ruimte te gee om so die Here te ontdek.

Die Aanbiddingsbediening doen die volgende:

  1. Maak ons as geloofsgemeenskap bewus dat God altyd eerste die fokus moet wees!
  2. Fokus op die inkleding van die eredienste sodat die boodskap versterk kan word en mense die Here kan ervaar in hulle verskillende spiritualiteite:
    1. Eredienswerksgroep
    2. Musiekbediening
    3. Klank-en–beeld bediening
    4. PowerPoint bediening
    5. Dekorbediening
    6. Levi’s
  3. Stap en leer saam ‘n pad oor gebed

Ons wil julle almal nooi om te kom deel raak van ons bediening. Daar is ‘n wye reeks geleenthede en jy kan self bepaal watter vlak van betrokkenheid jy tans kan hanteer. Daar is geleenthede waar mense weekliks betrokke kan raak, of een maal ‘n maand of selfs op spesiale geleenthede. Hoe meer hande daar is, hoe meer kan ons saam as gelowiges die Here eer.

Lees gerus meer oor die onderskeie terreine deur daarop te kliek.

As jy wil deel raak van die groter Aanbiddingspan, kontak gerus vir Annette Gerber, leier van die Aanbiddingspan 

Ons doen ook elke kwartaal iets met Klassieke Klanke, volg die webblad daarvoor: http://helderbergconcerts.business.site 

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri