Ons kan jou spesiale dag gerieflik maak met al ons geriewe, alles onder een dak.

Wat is ons fasiliteite?
Tent – onthaalarea
Kerk
Kapel
Verskeie konferensielokale wat kan voorsiening maak vir tussen 30 en 350 mense.

Indien jy in die sakewêreld is en probleme ondervind om geskikte konferensie- of opleidingslokale te kry, kontak my gerus. Ons het verskeie lokale wat vir jou spesifieke behoeftes geskik sal wees. Die lokale word deur ons span voorberei en opgeruim na die gebruik daarvan. Lokale is beskikbaar gedurende die week, sowel as Saterdae. Ons is ook bevoorreg om professionele spysenieringspan te hê wat werklik in almal se behoeftes sal kan voorsien.  Klank en oudiovisuele fasiliteite is ook beskikbaar.

Indien jy na ons brosjure wil kyk, kliek hier. Of vir ons verhuringsvorm, kliek hier. Beide dokumente is by die kerkkantoor beskikbaar.

Kontak my gerus vir ‘n kwotasie.

Helderberg groete

Odette

Kliek hier vir Helderberg se gebeurlikheidsplan.

Instansie wat huidiglik langtermyn huurkontrakte met Helderberg Gemeente het:

  • Akademia
  • Stagecoach
  • Mentor Market place - Peter Baumgardt
  • KUMON Wiskunde - Malinda Basson
  • Narcotics Anonymous
  • Wie het al die fasiliteite gebruik?
  • Elize Morkel
    Cape Bullmastiff Club
    Moderamen
  • Dykes van Heerden
  • Sinode Emeriti tee
Top