Soek in Helderberg mark

Ons is gewone manne wat saamkom om te bid, te ontvang, te groei, en mekaar te ondersteun. Ons is manne wat ons regmatige posisies as konings, priesters en profete in ons huise, werksplekke en gemeenskap wil inneem en aanspreeklikheid aanvaar vir ons dade en besluite. Deur ons samekomste en aktiwiteite wat ons reël poog ons om mekaar te help om in ‘n verhouding met die Here te staan, wat sal uitvloei na ons huise, werksplekke en die gemeenskap.

Vir meer inligting, kontak: Leon Niemand - 081 019 0710

Kliek hier vir die nuusbrief van kwartaal 4

 

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri