Soek in Helderberg mark

#Imagine 2017 inskrywingsvorm

#TienerKerk is 'n bediening wat intensioneel 'n pad van dissipelskap met die jongmense van Helderberg Gemeente, en ook die Helderberg Kom, stap. Die #Tienerkerk is ‘n geleentheid waar hulle God kan ontmoet. #TienerKerk skep geleenthede waar jongmense mekaar kan dien en waar dissipels kan saamgroei.

Vir meer inligting kliek hier en lees gerus meer daaroor.

Alle ouers en jongmense vanaf graad 7 – 11 word uitgenooi om komende Sondag, 15 Januarie om 18:00 die Tienerkerk in die kerk by te woon. Daarna van 19:00 – 20:00 gaan die verskillende grade na die volgende lokale vir hul dissipelskapgroepe:

  Fasiliteerder Lokaal
Graad 7 JC de Jongh Joppe
Graad 8 Hannes Theron Korinte
Graad 9 Herman Labuschagne    Patmos
Graad 10 Breda Ludik Efese
Graad 11      Paul Barnard Jeugsentrum

Hier is ook die belangrike datums vir die eerste kwartaal:

15 Januarie 18:00 - 20:00: Afskop van die Tienerkerk en dissipelskapgroepe
22 Januarie – 12 Maart: Tienerkerk & dissipelskapgroepe
18 – 20 Maart: #IMAGINE
26 Maart: Tienerkerk en kwartaalafsluiting
30 Maart – 18 April: skoolvakansie

Kliek hier vir die inligting rondom belydenis van geloof vir 2017

Enige navrae kan gerig word aan JC de Jongh

Top