Soek in Helderberg mark

Somertyd: 9:30 – 11:45
Wintertyd: 10:00 – 11:15
Waar: Kleuterkerksentrum

Lizl Botha is die kleuterkerk koördineerder en Stephanie Engelbrecht is haar mede-koördineerder en is die persoon wat julle elke Sondag by die kleuterkerk sal sien.

Kinders word hier bedien deur “mammas” wat om die beurt lesaanbieders is.

 

  

 

       

Top