'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Hierdie fonds, wat gestig is, en bestuur word deur Helderberg Uitreikbestuur, word befonds deur geloofoffers en kwalifiseer ook vir Artikel 18A sertifikate. Kliek hier vir die skakel na die vorm.

Dit is gestig as ‘n steunfonds vir geregistreerde projekte van Helderberg Uitreik. Projekte doen aansoek op ‘n spesiale aansoekvorm en die Uitreikbestuur evalueer elke aansoek en die impak/verskil wat die steun uit die fonds aan die projek se visie sal maak.

Die Uitreikbestuur is dankbaar vir die donateurs van die WBB fonds. Dit verseker volhoubaarheid van projekte, ondersteun nuwe inisiatiewe van projekte en maak ‘n groot impak op armoedeverligting en die ontwikkeling van mense sodat die Hoop van Christus na ‘n wêreld in nood, naby en ver, gedra kan word.

Navrae: Melanie Smit by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Verlede Sondag het gelowiges regoor die wêreld saam Paasfees gevier. Ons is besig met ‘n nuwe preekreeks wat aansluit by die Paasboodskap.

In Lukas 24:5-6 lees ons die treffende woorde van die twee engele: “Waarom soek julle die lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar is opgewek”. Jesus se opwekking maak ons opgewonde. Jesus se opstanding gee vir elkeen van ons hoop in ‘n deurmekaar wêreld.

Ons kan nie hieroor stilbly nie. Ons word opgeroep om vir Jesus te leef en nie net te bestaan op aarde nie.

Danie O'Kennedy

Ontvangs by Helderberg Gemeente het 'n WhatsApp-nommer spesifiek vir WhatsApp-boodskappe. Gebruik gerus die nommer en stuur vir Grazie jou navrae.

Die kerkkantoor se skakelbord is ongelukkig buite werking.

Gebruik asseblief hierdie nommer om ons te kontak: 021 850 6935

Vir enige navrae kontak gerus vir Ronell by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri