Dienste:
09:00 Oggenddiens in kerk
19:00 Aanddiens in die Kapel
10:00 Helderberg Village – Hierdie besprekings word gedoen deur vir Hennie van Zyl te kontak by 083 285 3011 of 0609

Ons digitale eredienste gaan steeds voort – skryf in op Helderberg Gemeente se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/channel/UChAVTuuZ0ewy6b_wy6PTZ1g

Eredienstye vanaf 17 Oktober
08:00 Klassieke diens
08:30 Meditatiewe diens
09:30 Informele diens
09:30 Kiddie- en Tekkiekerk
10:00 Helderberg Village
18:00 Tieners
19:00 Aanddiens

 

Top