Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/P3GBa66B2bxdWQh1A Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie.
Somertyd 9:30 en wintertyd 10:00
Die Kiddiediens word in Joppe gelei deur ons jeugwerker, Lizl Botha. Die kinders verdeel ná die diens in kleingroepe en gaan dan na verskillende lokale waar hulle op 'n meer persoonlike vlak gefasiliteer word deur groepleiers. Gr 1's bly in die lokaal vir hulle kleingroepies en kan na afloop van die diens weer daar afgehaal word.
Kliek hier vir Pinkster 2019 foto's.