Onder die huidige vlak 1 Covid-regulasies word ons eredienste in verskillende lokale aangebied. Jy is ook welkom om die verskillende eredienste by die kerk by te woon, daar sal vir jou plek wees indien jy nie vooraf kan bespreek nie. Om egter die verpligte Covid-19 inteken proses by die deure te bespoedig, help dit ons baie as jy vooraf jou plek bevestig.
 
• 08:00 Klassieke diens met meditatiewe momente in die Kapel.
https://forms.gle/ofFwa3Ar2ihUAfeh9

• 09:30 Informele diens in die kerk met 'n kinderkerk vir alle ouderdomme in Joppe. Ouers moet die kinders inteken en weer persoonlik uitteken.
https://forms.gle/N3iKNf1wvTYa7z4a7

• 19:00 Aandkerk in die Tent:
https://forms.gle/17LtzcQCYC7r54D89

Vriendekerk uitsendings is ook op YouTube en op die Gemeente se webblad beskikbaar. Sien tuisblad.

Jy is ook welkom om die kerkkantoor te skakel: 021-851 5582

Top