Woordbediening in audio formaat is elke week beskikbaar om te luister en af te laai. Preek temas en nuutste preke.
Gemeente Aankondigings en Gemeentekoerant (Helderstem) word teen Vrydae weekliks in pdf formaat gepubliseer.
Tel: 021 851 5582 |
epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Faks: 086 657 2176 |
Die kerkkantoor sluit Donderdag om 13:00, maar is Maandag oop tot 13:00.
|
Here, U is my herder; ek ly nie gebrek nie. U wat my Herder is, is Here, oor my hele lewe. U regeer en as die opgestane lewende Here seën U my met al die seëninge wat daar in die hemel is. U gee my alles wat ek nodig het om te kan lewe en U te kan dien. Alles rondom my – die natuur, die mense saam met wie ek werk, my gesin en geliefdes, my werkplek, die etenstafel en koffie saam met ‘n vriend(in) word simbole van U teenwoordigheid. Waar ek ook al beweeg, is U. Elke plek word eintlik ook U huis. Dit is wonderlik om deel van U trop skape te kan wees.
Amen.
04.27.2018
Vryheidsdag
05.01.2018
Werkersdag
05.03.2018 8:45 am - 9:15 am
Bybelstudie
05.03.2018 5:30 pm - 8:00 pm
DC, S&P, DC4K en GS
05.06.2018
Sinodale bid- en dankdag
05.06.2018
Arbeidsondag
05.06.2018
Doop
05.06.2018
Pinkster
05.06.2018
Winter eredienstye begin
05.07.2018
Pinkster