Dienste word lewendig uitgesaai op YouTube, gaan na YouTube en teken in by Helderberg Gemeente.
Eredienstye (somer):
08:00 Klassieke diens
08:30 Meditatiewe diens
09:00 Hoop (Sitari) - skoolsaal van Curro Skool
09:30 Informele diens
09:30 Kiddie- en Tekkiekerk
10:00 Helderberg Village - Kilberry saal
18:00 Tieners
19:00 Aanddiens
(Wintertye begin op 2 Junie 2024)
Tipiese aktiwiteite gedurende die week:
Dinsdagoggend – gebedsgroep wat bid vir die kerk en die land van 06:00-06:45, kom bid saam al kan jy dit net een keer per maand doen.
Woensdagoggend – Kreatiewe Kuiergroep kom elke 2'de Woensdag in die Tent bymekaar om 10:00. As jy lus het om iets kreatief te doen kontak vir Magdel by 082 400 0903.
Donderdagoggend – Bybelstudiegroepe. As jy wil inskakel by ‘n groep kontak vir Ina van Niekerk by 082 578 9893 (dames) of Johann Swart by 082 928 7596 (mans).
Vrydagoggend – Manne Bediening kom bymekaar in die Kapel om 06:00, hulle bid saam en gesels saam. Kontak vir Jaco by 083 675 5687 of Leon by 081 019 0710 indien jy meer wil weet.
Dan is daar ook verskeie omgeegroepe en wyksgroepe, asook ‘n groep vir jong werkendes. Gesels met René meer hieroor by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 021 851 5582, sy kan vir jou meer vertel oor al die kleingroep.
Dankbare Veiligheidsouers
Ek hoor die desperaatheid in die maatskaplike werker se stem toe sy op ’n stemboodskap vertel van die babatjie wat in Karel Bremer hospitaal lê en die volgende dag ontslaan moet word. “Ek besef julle het reeds drie babas, maar sien julle dalk kans vir ’n vierde?” Ons weet dat daar nie baie Veiligheidsouers is wat hierdie tyd van die jaar, met die vakansie en feesseisoen wat voorlê, nuwe babas inneem nie en verstaan haar krisis. Ek en Werner dink vir ’n oomblik oor hoe dit sal wees om met vier babas in ons kamer te slaap. Gelukkig is die huidige drie, wat almal nou net onder drie maande oud is, al mooi in roetine en slaap nie te sleg nie. Een van die babas gaan ook oor ’n maand na haar aanneemouers, so die oorvleueling met vier babas sal net vir ‘n maand lank wees. Ons sê “Ja,” en gaan haal die volgende dag die pragtigste, en deur die Here se genade, stroopsoet seuntjie en bring hom huis toe.
Een ding waaroor ons nie bekommerd hoef te wees nie, danksy die Kanga&roo projek, is hoe ons nog ’n mondjie gaan voed. Die ondersteuning wat die Kanga&roo projek aan Veiligheidsouers gee om in die basiese behoeftes van babas wat wag op aanneming te voorsien, maak ’n groot verskil. Dit is duidelik uit die onderstaande getuienisse van dankbare Veiligheidsouers:>>
Being a Kanga mom is honestly a dream come true for our family. I have 5 biological siblings and 5 that were adopted as babies (the first when I was 18 years old) and I am also married to a man who was himself adopted (along with his twin brother) at a few months old. Because of this, we have always had a heart for adoption and for babies in need. The funding that we get from the Kanga&roo project honestly makes this dream possible. Without it, the chance of us being able to provide a temporary home for babies in need would be a lot more difficult. Our hearts would miss out on all the love we receive from the babies in our care, and our children would miss out on the incredible opportunity of watching the babies grow and flourish in our care before moving on to their forever families. It is a great lesson for them to learn about loving and serving others and not just looking out for their own needs, and they have risen to the occasion every time with their help and love. We appreciate the funding so much that makes this dream possible for our family! Thank you for the incredible help and support that Kanga&roo provides. – The Schikkerling family, Somerset-Wes
The financial support from Kanga&roo makes it possible for us to focus on loving our babies instead of worrying about the financial implications. Having friends with the same passion and calling who understands your heart and heartache is priceless. – The Schonken family, Strand
Baie, baie dankie vir almal wat betrokke is by die Kanga&roo projek. Julle maak dit vir ons gesin moontlik om ons liefde vir babas uit te leef. Ons eie vier kinders is klaar ’n groot finansiële verpligting en julle hulp word ongelooflik baie waardeer. Dankie uit ons harte! – Die Lategans, Breederivier
Your donations for our babies mean more than words can express. Your contributions help us to provide the most essential items like diapers and formula, ensuring our little one's comfort and well-being. Moreover, it grants us the ability to open our homes and hearts to more babies, creating a nurturing environment for them to thrive without the extra financial burden of the rising cost of diapers and formula. Your gift is a beacon of hope, a gesture of love, and a promise of a brighter tomorrow for our beautiful babies. We are profoundly grateful for your kindness and the part you play in welcoming our babies into this world. – The Van den Berg family, Grootbrak
Kanga&Roo have supported our calling to care for babies that are placed into the system for adoption. The funding we receive from this project allow us to keep caring for these tiny humans and meeting their needs. We are deeply appreciative of their support. – The Tarling family, Somerset West
Ons is al vir die afgelope 4 jaar Veiligheidsouers. Ek wil net BAIE dankie sê vir die maandelikse ondersteuning. Dit help vreeslik baie. Elke keer as ek die geld ontvang gebruik ek dit om die volgende maand se doeke en melk te koop. Nogmaals baie dankie. – Die Hanekoms, Ladismith (Karoo).
I would like to express my heartfelt appreciation for your project. It is a huge blessing that normally the monthly Kanga&roo reimbursement covers our monthly formula and nappies expenses. Our last baby needed special formula, which was much more expensive than the regular formula, and it was a relief that the monthly reimbursement covered the cost.
Your partnership with temporary safe care families is a blessing that allows us to carry on caring for these incredible little people, giving them the love and care that they deserve. May God bless you for your generosity. – The Grasman family, Worcester
Baie dankie aan die Kanga&roo projek wat ons passie en liefde vir die babas so ondersteun met liefde en deernis! Ons is so dankbaar vir julle bystand om ons babas die beste sorg te kan gee in die tydjie wat hulle by ons is. – Die Vrey’s, Somerset-Wes
We as a family would like to thank the Kanga&roo project for the support over the years. Your support allows us to take in two babies or sometimes even overlap with a third baby if the need arises. Without the support from kanga and Roo we would only be able to take one baby in. – The Jordaan family, Bellville
The support we receive from the Kanga&Roo project is crucial to assisting in the work that we do for these precious babies. – The Burgess family, Somerset West
Die Kanga&roo-projek het sewe jaar gelede ontstaan om Veiligheidsouers finansieel by te staan met hoofsaaklik die voorsiening van formule melk, weggooidoeke en baba-afvee doekies. Die projek ondersteun maandeliks gemiddeld 18 Veiligheidsouers wat ongeveer 25 babas tussen hulle versorg met R1 100 per baba om die basiese kostes gedeeltelik te dek. Ongeveer 80 babas vind jaarliks baat by die projek. Ons wil graag lidmate uitnooi om betrokke te raak deur ’n bydrae te maak. Dit kan eenmalig of maandeliks wees. ’n Omgeegroep kan selfs besluit om saam een baba se maandelikse kostes van R1 100 te dek. Bydraes kan inbetaal word by Helderberg Uitreik met verwysing: Kanga&roo.
Tania Schultz
Tydelike Veilige sorg-mamma en Kanga&roo koördineerder
084 717 0660 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Projekleier: Karin Alheit by 082 909 0204 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Tel: 021-851 5582
Noodnommer: 083 988 2003
epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
-boodskappe: 074 271 1589
Facebookgroep
Word gerus deel van ons Facebookgroep met die naam: Helderberg Gemeente gesels lekker
Word deel van ons WhatsApp-groep
Wil jy die skakels na die preke en ander inligting kry op WhatsApp, kliek op die skakel hieronder met jou selfoon en word outomaties deel van die groep:
https://chat.whatsapp.com/HK219PoUcN4LOmoGy4GDt0
Of gebruik die QR kode:
- maak WhatsApp oop
- gaan na settings
- maak die QR kode langs jou naam oop
- scan ons QR kode
Bid saam met ons vir die volgende mense:
Marieta Viljoen - heupvervanging
Bia Kleynhans – ICU, seldsame bloedsiekte
Salome Visagie – operasie vir breingewas
Andre le Grange – ernstig siek
Robin Furniss – herstel na operasie
Fanie Roux – kanker
Marni Rischmuller se ma Maritha – kanker
Issie Ponelis – kanker
Elmine Stickling – kanker
Jan Brits – herstel na operasie
Francois Roux – sterk tuis aan
Cecilia Lötter – sterk tuis aan
Emmie van Tonder – kanker
Susan Crafford – verswak
Ons is dankbaar:
- dat U ons gemoed vernuwe
- dat U met liefde na ons kyk
- dat U my kop oplig
Rou:
André le Grange is oorlede, ons dink aan sy vrou Isolde en familie.
Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 021-851 5582 of onderlingesorg@nghelder.co.za
want elkeen wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dít is die oorwinning wat die wêreld oorwin – ons geloof. 1 Joh 5:4
Liewe Lidmaat
Die POPI inligtingswet is vanaf 1 Julie 2021 inwerking en ons bevestig hiermee dat lidmate se persoonlike inligting veilig hanteer en bewaar word. Lidmate kan dmv ons webblad aansoek doen (kliek hier) om toegang tot hulle inligting te verkry. Vir verder navrae kontak gerus ons Inligtingsbeampte, Grazie Beets, by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Kliek asb op die skakel hieronder vir meer inligting oor die Covid-19 virus