'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/pEs9fWW2YCN1r4rMA Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie. 

 

 

#TienerKerk is 'n bediening wat intensioneel 'n pad van dissipelskap met die jongmense van Helderberg Gemeente, en ook die Helderberg Kom, stap. Die #Tienerkerk is ‘n geleentheid waar hulle God kan ontmoet. #TienerKerk skep geleenthede waar jongmense mekaar kan dien en waar dissipels kan saamgroei. Vir enige navrae kontak vir Ronelle Erwee by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/P3GBa66B2bxdWQh1A Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie. 

 

Somertyd 9:30 en wintertyd 10:00
Die graad 4 - 6 Tekkiekerk word in die Jeugsentrum aangebied en gaan dan na verskillende lokale waar hulle op ‘n meer persoonlike vlak gefasiliteer word deur groepleiers.

Hierdie groepie kom elke Sondag bymekaar, wanneer hulle lekker saam sing en gesels. Vir enige navrae kontak vir Ulrich Barnard by 079 692 8300 of Leané Gouws by 079 917 8175.

 

  

Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/P3GBa66B2bxdWQh1A Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie.

 

Somertyd 9:30 en wintertyd 10:00

Die Kiddiediens word in Joppe gelei deur ons jeugwerker, Lizl Botha. Die kinders verdeel ná die diens in kleingroepe en gaan dan na verskillende lokale waar hulle op 'n meer persoonlike vlak gefasiliteer word deur groepleiers. Gr 1's bly in die lokaal vir hulle kleingroepies en kan na afloop van die diens weer daar afgehaal word.

Kliek hier vir Pinkster 2019 foto's. 

    

Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/mF3J31AUre4S22R48 Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie.  

 

Vir enige navrae kontak asseblief vir Marni Prinsloo by 082 662 3555 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

 

 

 

 

  

 

       

Wanneer: Tydens informele diens
Waar: Pienkvoetelokaal in Korinthe

Pienkvoete is ‘n oppasdiens vir 1 – 3 jariges wat ouers die geleentheid bied om met gemoedsrus kerk toe te gaan, terwyl hul kleinding in goeie sorg is.

Daar is speelgoed, legkaarte, storieboekies en vele meer om kinders mee besig te hou. Indien die kind nog nie gereed is om alleen by Pienkvoete te bly nie, is ouers welkom om saam met kleinding daar te bly. Die kerkdiens kan ook hier op ‘n groot skerm gevolg word.
Kontakpersoon:  Annette Botha

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri