'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Helderberg Uitreik se “Colours of India” projek het ‘n Suid-Afrikaanse vrou as werker. Louisa Ambati verkondig die Evangelie vreesloos en Geesvervuld. Sy bedien die mees onbereikte mense in ‘n afgeleë deel van Indië. Sy loop ‘n dissipelmakende pad met mense en bedien hulle met die Woord, medisyne, kos en het ook ‘n leersentrum vir dogters begin. Sy ondersteun ook weduwees en kinders wat weens die kultuur uit die familiekringe uitgewerp word.

Die projekspan benodig dringend lede wat kan help om hierdie wonderlike bediening te ondersteun. Alle hulp en ondersteuning is welkom, en veral iemand wat plaaslik die bemarking van die projek kan hanteer sal wonderlik wees. Meld asb aan, hierdie projek het jou nodig.

Projekleier is Mariana Crook by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri