'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Dit is lekker om deel te wees van ‘n span wat saam werk vir ‘n doel. So kan jy ook deel wees van ‘n span by die Gemeente.

Kom skyn jou lig vir die Aanbiddingspan, ons nooi graag mense uit om deel te word van die erediensspanne. Die droom is om ‘n span toe te ken aan elke diens nl Meditatief, Klassiek, Informeel en Aandkerk. Kom raak betrokke by die inkleding van liturgie en die skep van spesiale momente tydens ons eredienste. As jy ‘n passie het vir dekor, maak ook gerus kontak. Dan soek ons ook nog Levi’s vir die Klassieke en Informele dienste. Hulle help met die ontvangs by die deure, offergawes opneem en nagmaalbediening.

As dit iets is waar jy graag betrokke sal wil wees, stuur gerus ‘n epos aan Annette Gerber by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri