Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Smaaklike gedroogte perskes

Smaaklike gedroogte perskes

Maandag, 22 Februarie 2021
deur Bismark350
Bismark350
Te verkoop

Veelsydig, perfek vir net so geniet of as 'n gestoofde vrugtepoeding. Hoog in vesel, lae GI, geen suiker of MSG bygevoeg. Goed vir gesonde spysvertering. Gebruik as sydis of om maaltye op te kikker. Handige en gesonde vuller vir skoolkosblikke. Vries uitstekend.


Prys: R70 per kg

Kontak inligting

Lynette Erwee
Somerset-Wes
Selfoon: 0836507650
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Smaaklike gedroogte perskes
Top