Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Huis Esperanza Inhuis Kersmark

Huis Esperanza Inhuis Kersmark

Donderdag, 12 November 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan


Huis Esperanza se jaarlikse Inhuis Kersmark vind plaas vanaf 23 tot 29 November 2020
‘n Verskeidenheid items sal verkoop word voor by die ontvangs.
Onthou ook om die spesiale verkope te ondersteun op die volgende dae.
13 November ‘20 14H00 Waterblommetjiebredie – R45 per 500ml bakkie
20 November ‘20 10H00 Basaar Poeding R8 per 250ml bakkie
27 November ’20 10H00 Kerrie & Rys R35 per 350ml bakkie
23,25, 28 November ’20 Ons gewilde tuisgebakte brood kan op bestelling gekoop word. R20 per brood
Voorkom teleurstelling en plaas u bestellings vroegtydig by Susan (021) 854 7393.
Vertel gerus u vriende en familie.


Kontak inligting

Huis Esperanza Susan Le Roux
Strand
Telefoon: 021-8547393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Huis Esperanza Inhuis Kersmark
Top