Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Afrikaanse Storieboeke

Afrikaanse Storieboeke

Donderdag, 06 Augustus 2020
deur Elisma
Elisma
Gesoek

Ek is op soek na enige Afrikaanse storieboeke. Die boeke word oorgetrek en gestuur na Gobabis in Namibia na die Deon Louw Tehuis vir Bejaardes. Daar bestaan nie meer 'n biblioteek in Gobabis nie en die tehuis het sy eie biblioteek begin deur boeke te versamel wat deur die gemeenskap geskenk word.


Toestand: Solank al die bladsye nog daar is

Kontak inligting

Elisma Mouton
Somerset Wes
Telefoon: 0218555137
Selfoon: +27791356017
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Afrikaanse Storieboeke
Top