Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Enige oorskiet wol benodig

Enige oorskiet wol benodig

Donderdag, 06 Augustus 2020
deur Elisma
Elisma
Gesoek

Ons is 'n groep van 5 vrouens wat serpe, mussies ennkomberse hekel en brei. Ons brei/hekel musse vir die matroos projek. Serpe en musse vir die Mandela 67 projek. Komberse word afgelewer by instansies waar dit nodig is. Sover word meeste vd wol uit ons sak betaal. Vandag vra ek vir enige wol wat rondle in jou huis en jy nie meer gebruik nie. Ons maak gebruik v alles.

Kontak inligting

Elisma Mouton
Somerset Wes
Telefoon: +27218555137
Selfoon: +27791356017
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Enige oorskiet wol benodig
Top