Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Versorgingsfonds vra u hulp

Versorgingsfonds vra u hulp

Dinsdag, 28 Julie 2020
deur dirkwessels
dirkwessels
Gesoek

VERSORGINGSFONDS


Help asseblief
25 Julie 2020
Die Versorgingsfonds vra dringend finansiële hulp van R2500 pm. Hierdie is 'n tydelike reeling. Ander bydraes is ook welkom. Die Versorgingsfonds se befondsing is onder druk omdat talle aansoeke as gevolg van COVID-19 hanteer moes word. Ons hoop van harte dat daar lidmate sal wees wat hulle weg oopsien om hierdie situasie te help beredder. Ons het u hulp dringend nodig. Ons dra ook reeds 'n bedrag by.
Ons vertrou dat u ons sal help om hierdie nodige bystand te verleen.
DIE VERSORGINGSFONDS
Ons Bankbesonderhede:
Bank ABSA Somerset-Wes.
Rek. Nr. 2900 590 094 – tjek.
Rek. Naam NGK Helderberg.
Verwysing Versorgingsfonds.
Navrae: Hennie Smit hwjsmit@gmail.com; Tel. 0832283482



Toestand: Dringend
Prys: R2500 pm tydelik

Kontak inligting

E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Versorgingsfonds vra u hulp
Top