Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Koffiebone, Belgiese Warmsjokolade, Chai Latte..

Koffiebone, Belgiese Warmsjokolade, Chai Latte..

Dinsdag, 07 April 2020
deur Engelbrecht
Engelbrecht
Te verkoop

Ambeans bied 2 reekse koffiebone:
1. Ons Ambeans reeks van premium spesialiteitskoffies en
2. Ons African Roasters reeks van kommersiele graad koffies.
Ons bied ook Belgiese Warmsjokolade, Chai Latte en n reeks verwante produkte.
Ons lewer gratis af vir bestellings van R200 of meer.
Stuur gerus n WhatsApp aan 062 979 6047 om n pryslys te verkry of epos asb. na i@ambeans.com.
Baie dankie vir u ondersteuning.


Prys: Stuur asb. WhatsApp na 062 979 6047

Kontak inligting

De Villiers Engelbrecht
Somerset-Wes
Telefoon: 0218511497
Selfoon: 0849000945
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Koffiebone, Belgiese Warmsjokolade, Chai Latte..
Top