Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » CD van VGK Die Strand Kerkkoor

CD van VGK Die Strand Kerkkoor

Dinsdag, 04 Februarie 2020
deur edwinafrantz
edwinafrantz
Te verkoop

Die koor van Die Verenigende Gereformeerde Kerk Die Strand het 'n CD opgeneem het ter viering van hul 90ste bestaansjaar.

Die CD tema is "Thanks Be to Thee", en sluit in liedere soos "Gebed, Heer ek wil 'n Christen wees, Gedurig dors my siel, Somerskerfees, O'Holy Night en vele ander.

Die CD's is beskikbaar teen R100.

Kontak Edwina Frantz om u besteling te plaas.


Toestand: Nuut
Prys: 100

Kontak inligting

Edwina Frantz
Somerset Wes
Telefoon: 0726862970
Selfoon: 0726862970
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » CD van VGK Die Strand Kerkkoor
Top