Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Versorgingsfonds

Versorgingsfonds

Saterdag, 18 Januarie 2020
deur mosrentca
mosrentca
Gesoek

DIE VERSORGINGSFONDS DRINGENDE versoek: Een van ons behoeftige gesinne kort dringend ‘n was masjien Is daar dalk iemand wat kennis van wasmasjiene het wat kan kom kyk of die masjien nog herstelbaar is , of ken u iemand wat kan help? OF dalk het u ‘n gebruikte wasmasjien wat nog in ‘n goeie toestand is of weet u van vriende of kennisse wat dalk een het ? Of wil u dalk ‘n skenking maak om ‘n nuwe masjien aan te koop ?
Baie dankie vir u belangsstelling ! Die nood is werklik BAIE GROOT!
En dan onthou ons wat Spr.19:17 ons leer :” Wie hom oor ‘n arm mens ontferm, gee ‘n lening aan die Here, en Hy sal hom te volle vergoed.”
SKAKEL ASB VIR HENNIE, SELNR 083 228 3482




Kontak inligting

CHRISTO ALBERTYN
Somerset Wes.
Telefoon: 0833479648
Selfoon: 0833479648
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Versorgingsfonds
Top