Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Sir Lowry's Pas projek

Sir Lowry's Pas projek

Donderdag, 12 September 2019
deur Magdel
Magdel
Gesoek

Ons is op soek na lemoensakkies, wol, breipenne en koerante vir Fiela se koffiekroeg vir Tieners. Sy wil graag die tieners leer brei. Hulle gaan sepies in die lemoensakkies sit vir 'n stort 'scrub'.
Babsie, wat die pap kook vir ons projek by die laerskool, se wasmasjien het gebreek. Sy is op soek na 'n tweedehandse wasmasjien of twintub.

Kontak inligting

Magdel van den Berg
Somerset West
Telefoon: 0722189634
Selfoon: 0722189634
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Sir Lowry's Pas projek
Top