Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Kosmark

Kosmark

Maandag, 13 Mei 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Te verkoop

KOSMARK
HUIS JAN SWART
SATERDAG 25 MEI 2019 10:00 – 13:00

Snoek en patat Ertjie- of boontjiesop
Skaap op die spit Moerkoffie met
Hoendersosaties kondensmelk
Beesvleisjaffels Basaarpoeding
Skaapstertjies Malvapoeding & vla
Frankfurterrolle Klapperys
Roosterkoeke Dadelbolle
Pampoenkoekies Beskuitjie fudge
Suurklontjies
Wors/skilpadjies met krummelpap en tamatiesmoor
Geen vooraf besprekings
Tel: 021 854-3763



Kontak inligting

Huis Jan Swart - Kosmark Henriette Heydenrych
Strand
Telefoon: 021-8543763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Kosmark
Top