Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Karoo vleis en wors

Karoo vleis en wors

Dinsdag, 07 Mei 2019
deur Corneille
Corneille
Te verkoop

NG kerk Merweville het verlede naweek hul dankfees gehad. Daar is nog lekker Karoo vleis en wors te koop. Kontak Esther die scriba by 023 501 4061 of ngkerkmerweville@gmail.com, vir bestellings. Die pryse is markverwand (hier en daar bietjie goedkoper) en dit is werklik baie goeie kwaliteit Karoo vleis. Vervoer van Merweville is nie ‘n probleem. Sien die aangehegte pryslys.

Kontak inligting

Esther Kerk scriba
Merweville
Telefoon: 0235014061
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Karoo vleis en wors
Top