Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Heerlike Pensioenaris etes

Heerlike Pensioenaris etes

Saterdag, 10 November 2018
deur Kitchen Kafe
Kitchen Kafe
Te verkoop

Spesiale Pensionaris Spyskaart @ R79.00pp
Maandag 12/11/18
200gr Sirloin biefstuk of Hoender Schnitzel
Of Gebakte varkribbetjie

Dinsdag 13/11/18
Lamskerrie of Gebakte varkribbetjie
Of Stadig gebakte Ontbeende Vark skouer

Woensdag 14/11/18
Lamskerrie afval of Gebakte Varkribbetjie
Of Seekos bord – Romerige mossels,”Calamari Steak” , Stokvis

Donderdag 15/11/18
“Gammon” of Gebakte varkribbetjie
Of Hoender Pastei

Vrydag 16/11/18
Braaivleis - Lamtjop,Boerewors,Noedelslaai,Aartappelslaai
of
Sirloin biefstuk of Hoender Schnitzel
Daagliks
Mini Ontbyt – 2 Eiers , 2 Spek ,Aartappel skyfies,Tamatie en roosterbrood + gratis koppie koffie of tee
Al die etes word bedien met n komplimentêre glas wyn,of n koppie tee of koffie



Toestand: Heerlik
Prys: R79pp

Kontak inligting

Cobus vdb
Strand
Telefoon: 0218534179
Selfoon: 0218534179
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Heerlike Pensioenaris etes
Top