Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Potjiekos

Potjiekos

Dinsdag, 16 Oktober 2018
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Te koop

POTJIEKOS KOMPETISIE
Saterdag, 27 OKTOBER 2018
11VM – 17H00 NM
__________________________________________
ACVV HUIS SOETERUS
OLIVIERSTRAAT 8, STRAND
Bestellings by ontvangs
TEL: 021 853 7423 of epos info.soeterus@gmail.com
_________________________________________
RADIO DISA saai direk uit vanaf Soeterus!

Musiek optrede deur
Pieter Coetzee
_________________________________________

Die volgende potjiekos etes is @ R40 elk te koop:
Oxtail, Afval, Skaapkerrie, Hoenderkerrie, Maleiese kerriebees, Wildspot, Hoender & Sampioen, Skaapskenkel, Beeskerrie & Springbok, Lamspot

Basaar poedings, tuisgebakte brode, inwoners se handwerk ens sal te koop aangebied word




FONDSINSAMELINGS PROJEK TEN BATE VAN ACVV HUIS SOETETUS
002-960NPO


Kontak inligting

ACVV Huis Soeterus Marietjie Vivier
Telefoon: 021-8537423
Selfoon: Strand
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Potjiekos
Top