Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Koster/Fasiliteitebeampte : NG Gemeente Suider-Strand

Koster/Fasiliteitebeampte : NG Gemeente Suider-Strand

Dinsdag, 04 Mei 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

Koster/Fasiliteitebeampte: NG Gemeente Suider-Strand
Suider-Strand Gemeente, Strand bied tans 'n pos aan vir 'n voltydse koster/fasiliteitebeampte. Die aangewese kandidaat se verantwoordelikhede sal die volgende insluit: ondersteuning aan kerklike aktiwiteite, administrasie en die beheer van fasiliteite (geboue en infrastruktuur), instandhouding en versorging van en toesig oor geboue en terrein.

Aansoeke
Aansoeke moet ʼn omvattende CV, aansoekbrief en salarisverwagting insluit.
Per hand/pos: Die Bestuurder, Alex Pienaarstraat 21, Strand, 7140 of
Per e-pos: admin@ngss.co.za
Navrae: Annette Verwey – Tel: 021 854 5076
Sluitingsdatum: 28 Mei 2021.

Vergoedingspakket sluit ’n onderhandelbare salaris en ruim verlof in.
Volle posbeskrywing op navraag beskikbaar.

Slegs kandidate wat aan die nodige vereistes voldoen se aansoeke sal oorweeg word. Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.




Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Koster/Fasiliteitebeampte : NG Gemeente Suider-Strand
Top