Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » NUTSMAN/FAKTOTUM

NUTSMAN/FAKTOTUM

Maandag, 12 Oktober 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

HUIS PAM BRINK /
ESPERANZA VERSORGINGSDIENS
STRAND


NUTSMAN / FAKTOTUM :
Aansoeker moet die volgende kan bied :
• Moet baie goeie elektriese agtergrond en kennis hê om toerusting te kan nagaan en probleme te kan identifiseer.
• In besit wees van wettige rybewys.
• Goeie kennis hê van Instandhoudingswerk.
• Moet onafhanklik kan werk.
• Moet betroubaar wees.
• Diensaanvaarding : 1/11/2020


RIG CV MET VERWYSINGS AAN:
MEV B V LOUW
DONALDSONSTRAAT 11
STRAND
7140

SLUITINGSDATUM: 16 Oktober 2020




Kontak inligting

Huis PAM BRINK / ESPERANZA Riana Mulder
Strand
Telefoon: 021-8547393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » NUTSMAN/FAKTOTUM
Top