Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » HUISHOUDSTER

HUISHOUDSTER

Donderdag, 08 Oktober 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek


HUIS PAM BRINK /
ESPERANZA VERSORGINGSDIENS
’n Program van Badisa in die Strand


VAKANTE POSTE:

ONDERHOUD : HUISHOUDSTER :

Werksomgewing in gesondheid wat deur Wetgewing op Ouer Persone gereguleer word.

Basiese Naaldwerk vaardighede.

Kennis van goeie higiëne.

Wettige rybewys.

Ruim pensioen en verlof voordele.

Diensaanvaarding so spoedig moontlik.


RIG CV MET VERWYSINGS AAN:
MEV B V LOUW
DONALDSONSTRAAT 11
STRAND
7140

SLUITINGSDATUM:
23 Oktober 2020




Kontak inligting

Huis Pam Brink/ Esperanza Riana Mulder
Strand
Telefoon: 021- 8547393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » HUISHOUDSTER
Top