Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » DRINGEND BENODIG WERK EN BEHUISING

DRINGEND BENODIG WERK EN BEHUISING

Woensdag, 16 September 2020
deur Lippert
Lippert
Gesoek

Ek plaas die advertensie namens Patrick en sy gesin.
Hy is 'n oordentlike swartman wat baie dringend werk soek. Hy kan tuinwerk of arbeiders werk doen.

Ek sal hom met graagte 'n geleentheid gee, maar kan nie want ek doen kantoor werk..

Ek vra of daar enige iemand is wat 'n betroubare en oordentlike persoon soek om hulle te help, om my asb te kontak.
Hy is al vir 8 weke getrou elke week terug om te hoor of ek nog nie van n werkie gehoor het nie en in die tussen tyd doen hy enige los werkies wat hy kan kry. Hy probeer regtig om homself en sy gesin te help.

Ek hoop dat iemand kan help.

Kontak inligting

Cara Lippert
Somerset Wes
Telefoon: 0218261250
Selfoon: 0722073012
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » DRINGEND BENODIG WERK EN BEHUISING
Top