Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Senior Sekretaresse

Senior Sekretaresse

Vrydag, 04 September 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek


VAKANTE POS: SENIOR SEKRETARESSE


HUIS PAM BRINK / ESPERANZA VERSORGINGSDIENS

Die suksesvolle kandidaat moet oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik om aan die vereistes van die pos te voldoen. ‘n Meer volledige posbeskrywing kan by Huis Esperanza (021 85473963), Mev Mulder aangevra word.

Verantwoordelikhede van die Pos –
• Sekretaresse vir die Bestuurder, die Bestuurspan, die Beheerraad en toepaslike sub-komitees;
• Moet oor goeie kennis en vaardigheid beskik rakende vergaderings belê en akkurate notules hou;
• Hulp met rekeningkundige funksies, aflos, invordering van rekeninge;
• Kennis van Pastel sal voordelig wees.

Kwalifikasies en Ondervinding –
• Graad 12 as minimum en ‘n toepaslike, formele na-skoolse kwalifikasie sal tot voordeel wees;
• Bogemiddelde twee-taligheid ten opsigte van skryf, lees en kommunikasie vermoë;
• Ten volle rekenaarvaardig met MS Office, terwyl vaardigheid met ‘n Finansiële toepassing sal ‘n aanbeveling wees (verkieslik Pastel).

RIG VOLLEDIGE CV MET VERWYSINGS AAN:
DIE BESTUURDER
MEV B V LOUW
DONALDSONSTRAAT 11
STRAND
7140

SLUITINGSDATUM: 16 September 2020
Indien u nie vir ‘n onderhoud gekontak word teen 30 September nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



Kontak inligting

Huis Esperanza Riana Mulder
Strand
Telefoon: 021-5847393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Senior Sekretaresse
Top