Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Huishulp soek werk vanaf 1 Junie

Huishulp soek werk vanaf 1 Junie

Maandag, 16 Maart 2020
deur liz.jolly@yahoo.com
liz.jolly@yahoo.com
Gesoek

Ons trek uit Somerset- Wes en ek is op soek na ‘n goeie werkgewer vir my huishulp, Hester.
Sy werk al 10 jaar vir ons 2 keer per week. Sy is eerlik en betroubaar en het ‘n lieflike geaardheid.
Sy sal beskikbaar wees vanaf einde Mei 2020.

Kontak inligting

Betsie Malan
Somerset-Wes
Telefoon: 0218523472
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Huishulp soek werk vanaf 1 Junie
Top