Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Plastiek Skulp

Plastiek Skulp

Dinsdag, 15 Oktober 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

ACVV Huis Jan Swart verneem of daar iemand is wat aan ons ‘n plastiek skulp vorm waarin jy sand of water gooi waarin kinders speel kan leen vir die 27ste November 2019 asseblief. Ons sal dit mooi oppas, ons benodig dit net as ‘n ornament vir ‘n funksie.



Kontak inligting

Huis Jan Swart Henriette Heydenrych
Srand
Telefoon: 021-8543763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Plastiek Skulp
Top