Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » ACVV Huis Jan Swart soek speelgoed

ACVV Huis Jan Swart soek speelgoed

Dinsdag, 08 Oktober 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

“ACVV Huis Jan Swart benodig “speelgoed” vir ons dementia afdeling. Onder andere – sagte balle; koringsakkies; Legkaarte met nie meer as 12 stukke nie; vroetelsakkie; nie-volwasse inkleurboeke en dik vetkryte ensovoorts. U ondersteuning sal hoog op prys gestel word. Vir navrae kontak Henriëtte by 021 854-3763.”



Kontak inligting

Huis Jan Swart Henriette Heydenrych
Strand
Telefoon: 021-8543763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » ACVV Huis Jan Swart soek speelgoed
Top