Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Betrekking benodig

Betrekking benodig

Maandag, 07 Oktober 2019
deur Jos Jooste
Jos Jooste
Gesoek

Ek is 'n energieke gesonde senior dame dringend op soek na betrekking as GESELSKAPDAME in die Helderberg Kom/ Stellenbosch area. Pligte kan insluit: aankoop van kruideniersware en ander benodighede, betaal van rekeninge, neem op uitstappies en ook na haarsalon, berei van maaltye, inwoning, rekenaarvaardig.

Ek doen ook "HOUSESITTING", GELIEFDE TROERTELDIERE OPPAS EN VERSORG, KINDER NASORG TOESIG, KINDERS NA EN VAN NASKOOLSE AKTIWITEITE VERVOER, AANKOPE DOEN, MAALTYE VOORBEREI
Ek is vriendelik, hardwerkend, glo in goeie verhoudings, eerlik en betroubaar, stiptelik, goeie luisteraar, het uithou vermoë en integriteit.

HET EIE VERVOER KAN CV VOORSIEN

KONTAK BESONDERHEDE: 021 8564909 / 0729006167

Kontak inligting

Jos Jooste
Gordonsbaai
Telefoon: 021 8564909
Selfoon: 0729006167
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Betrekking benodig
Top