Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Vakante Pos - Boekhouer

Vakante Pos - Boekhouer

Woensdag, 02 Oktober 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

Boekhouerspos by Hottentots-Holland gemeente is vakant vanaf 1 Januarie 2020. Aansoeke vir hierdie pos word ingewag tot en met 15 Oktober 2019. Kontak gerus die kerkkantoor (021 852 5004) of admin@nghottentotsholland.co.za vir meer inligting oor die vereistes en verantwoordelikhede van hierdie pos.




Kontak inligting

NG Hottentots-Holland Rencia Van Wyk
Somerset -Wes
Telefoon: 021-8525004
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Vakante Pos - Boekhouer
Top