Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Vrywilligers vir Beheerraad

Vrywilligers vir Beheerraad

Woensdag, 24 Julie 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

Geagte Gemeentelid

ACVV Huis Jan Swart benodig vrywilligers om op die Beheerraad te dien. Enige iemand wat sou belangstel kan die Hoof kontak om meer uit te vind wat dit behels.

Vriendelike groete

Henriette Heydenrych
Bestuurder
Tel: 021 854 3763
E-pos / E-mail henriette@huisjs.co.za







Kontak inligting

ACVV Huis Jan Swart Henriette Heydenrych
Strand
Telefoon: 021-8543763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Vrywilligers vir Beheerraad
Top