Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Verpleegdiens Bestuurder

Verpleegdiens Bestuurder

Maandag, 10 Junie 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

HUIS-PAM-BRINK / ESPERANZA - VERSORGINGSDIENSTE
VAKANTE-POS : VERPLEEGDIENSBESTUURDER

Aansoek word ingewag vir 'n Professionel -Verpleegkundige met goeie bestuursvaardighede, inisiatief en die vermoë om personeel op te lei en te bemagtig om sodoende hoë gehalte sorg aan verswakte inwoners in 'n dinamiese omgewing te lewer. Voorkeur sal gegee word aan 'n persoon met psigiatriese kundigheid.

Rig CV met Verwysing aan:
Die Bestuurder
Mev BV Louw
Donaldsonstraat 11
Strand
7140

Sluitingsdatum : 21 Junie 2019





Kontak inligting

Huis Esperanza Riana Mulder
Strand
Telefoon: 021-8547393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Verpleegdiens Bestuurder
Top