Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Skriba

Skriba

Maandag, 15 Oktober 2018
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek



Vakature: SKRIBA(Vyf-agstes pos)


POSVEREISTES

• Rekenaarvaardig
• Vaardigheid met sosiale media
• Goeie menseverhoudinge en ondervinding in skakeling met die publiek
• Ondervinding in ‘n soortgelyke pos of toepaslike ondervinding
• Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal as aanbeveling dien
• Sluitingsdatum: 9 November 2018
vir Diensaanvaarding op 1 Januarie 2019 (Opleiding sal in Desember aangebied word)

Die Kerkraad behou hom die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie



Kontak inligting

Nicoleen Taylor NGK Strand-Noord
Strand
Telefoon: 021 – 8537223
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Skriba
Top