Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » GRONDVLOER WOONSTEL BESKIKBAAR VIR EGPAAR BO 65

GRONDVLOER WOONSTEL BESKIKBAAR VIR EGPAAR BO 65

Dinsdag, 11 Mei 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

ACVV HUIS JAN SWART
GRONDVLOER WOONSTEL BESKIKBAAR VIR EGPAAR BO 65

Een slaapkamer (baie pakplek)
Oopplan sitkamer/kombuis
Badkamer bestaande uit stort, bidet, toilet en wasbak
Privaat stoepie en aparte ingang
Parkering agter veiligheidshekke
Middagete, skoonmaak en wasgoeddienste ingesluit by losies
Veilige omgewing met beskikbaarheid van versorging
Kontak Henriëtte by 021 854-3763 of per e-pos henriette@huisjs.co.za



Kontak inligting

ACVV HUIS JAN SWART Henriette Heydenrych
Strand
Telefoon: 021-8543763
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » GRONDVLOER WOONSTEL BESKIKBAAR VIR EGPAAR BO 65
Top