Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Verhuring

Verhuring

Dinsdag, 14 Mei 2019
deur Storm nr. 12
Storm nr. 12
Bied aan

Stormhaven Park 1 Sekuriteits aftree oord.
2 Slaapkamers, 2 Badkamers
Ruim leefarea met toegeboude sonstoep, kombuis en enkel garage. Privaat agterplaas.
Geleë in 'n sonnige, boomryke area met kleurvolle, gevestigde tuine.

Beskikbaar vanaf 1 Julie 2019


Toestand: Nuut gerestoureer.
Prys: R12 000.00pm

Kontak inligting

Adri Nel
Somerset Wes
Telefoon: 0218524980
Selfoon: 0828893580
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Verhuring
Top