Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » 4 Slaapkamer woonhuis te huur

4 Slaapkamer woonhuis te huur

Maandag, 22 Oktober 2018
deur Lynette van Houten
Lynette van Houten
Bied aan

4 Slaapkamer woonhuis te huur vir die periode 26 Desember tot 5 Januarie 2019.
Lieflike see-en-berg uitsig in ‘n veilige stil woonbuurt oorkant 'n park.
Groot swembad, OVHD kanale en Wifi beskikbaar sowel as 2 lieflike katte.
Geleë 7km vanaf die Strand see en naby aan die Waterstone winkelkompleks/ R44.
Ideaal vir familie of vriende wat vakansie wil kom hou naby die see.
Vir verdere besonderhede kontak my gerus.



Toestand: Baie goed.

Kontak inligting

Lynette van Houten
Somerset West
Selfoon: 0765911273
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » 4 Slaapkamer woonhuis te huur
Top