Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Tekkie Challenge 3 September 2022

Tekkie Challenge 3 September 2022

Dinsdag, 19 Julie 2022
deur Jan Kriel Instituut
Jan Kriel Instituut
Bied aan

Na 2 jaar se afwesigheid a.g.v. Covid is Jan Kriel Tekkie Challenge uiteindelik terug! Inskrywings en inligting by www.tekkiechallenge.co.za
Met trots geborg deur Food Lover's Market in samewerking met Tekkie Town, Western Province Athletics, Cape Multisport Club en Run/Walk For Life Brackenfell

Hierdie padwedloop is oop vir professionele atlete, amateurs sowel as pretdraf-mededingers met pryse in verskillende kategorieë en ouderdomsgroepe sowel as kinders. Kom neem deel Saterdag, 3 September 2022 by Jan Kriel Skool in Kuilsrivier ter ondersteuning van leerders met leergestremdhede.

Gee ʼn kind ʼn kans!


Kontak inligting

Verona Festers
Kuilsrivier
Telefoon: 021 903 0434
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Tekkie Challenge 3 September 2022
Top