Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Strand-Noord Basaar

Strand-Noord Basaar

Dinsdag, 26 April 2022
deur Strand Noord
Strand Noord
Bied aan

Kom hou saam met ons basaar op 20 en 21 Mei 2022.
Vrydag 20 Mei is 'n lekker kuier geleentheid met hamburgers, boereworsrolle, pannekoek en musiek vanaf 17:30.
Saterdag 21 Mei maak ons om 09:00 die deure oop vir 'n heerlike basaar met al die gunstelinge soos pannekoek, 'n lekkergoed tafel, 'n allerlei tafel en nog vele meer. Kom kuier saam met ons!

Kontak inligting

Vicky Dippenaar
Strand
Telefoon: 0218537223
Selfoon: 0761473039
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Strand-Noord Basaar
Top