Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » NG Gemeente Die Strand - Vroueoggend Woensdag 27 April 2022

NG Gemeente Die Strand - Vroueoggend Woensdag 27 April 2022

Dinsdag, 19 April 2022
deur Die Strand
Die Strand
Te verkoop


Vroueoggend: Woensdag 27 April 2022
Liewe vrou
Kom kuier saam met ons en Bea's Cake Studio and Decorating Supplies op Woensdag 27 April 2022
Bring 'n vriendin en kom kuier lekker saam.
Tyd: 10 uur
Koste: R25.00 per kaartjie
Waar: NG Gemeente Die Strand - Kerksaal
Tema: Hoe reël jy ‘n Partyjie op ‘n “budget”
Kom koop jou kaartjie by die Kerkkantoor afsny datum: 11:00 op 25 April



Prys: 25

Kontak inligting

NG Gemeente Die Strand Strand
Kaapstad
Telefoon: 0218531128
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » NG Gemeente Die Strand - Vroueoggend Woensdag 27 April 2022
Top