Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Paaskonferensie

Paaskonferensie

Vrydag, 25 Maart 2022
deur NG Weltevrede
NG Weltevrede
Bied aan

NG Weltevrede Koppies bied aan 15-17 April 'n paaskonferensie met Dr. Riekert Botha en Lofprysing Oscar Ehrensperger. Etes moet voor 1 April bespreek word. Kostes vir etes Oggend-Gratis, Middag R60 en Aand R50 per persoon. 15de 4 Dienste, 16de 4 Dienste en 17de 1 Diens (Nagmaal). Tema: Jesus-Heerlikheid van God. Kontak die kerkkantoor by 064 783 2948 (kan ook Whatsapp). Maandag tot Vrydag 08:00 - 12:00 vir meer inligting of voledige program.

Kontak inligting

Linda Beukes
Koppies
Telefoon: 0647832948
Selfoon: 0647832948
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Paaskonferensie
Top