Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » NG Gemeente Die Strand - Basaar 26 Maart

NG Gemeente Die Strand - Basaar 26 Maart

Dinsdag, 22 Maart 2022
deur Die Strand
Die Strand
Bied aan

GEMEENTE BASAAR; 26 Maart 2022

Die skole sluit Vrydag 25 Maart, en dan hou ons met uitnemende vreugde, BASAAR op Saterdag die 26ste.
Nooi asseblief julle familie en vriende om deel te wees van die groot dag, hier gaan iets wees vir ieder en elk, oud en jonk

*9 uur skop ons af en 10 uur is Poppekas!*

Heerlike kos
Pannekoek
Wegneem etes : Braaivleis en ander
Koek en koffie
Tee en Tert
Poeding
Wit Olifante
Snuisterye
Vars Vrugte en groente
Tombola
Kindertafels
Speletjies
Klereboetiek en vele meer
Sien julle daar..

NG Gemeente Die Strand
Birkenheadstraat 40
Strand


Kontak inligting

Ds van Niekerk
Strand
Telefoon: 0218531128
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » NG Gemeente Die Strand - Basaar 26 Maart
Top