Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG-EN-SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Donderdag, 20 Januarie 2022
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB VIR SENIORS.

Na baie maande waartydens Berg-en-Seeklub a.g.v die pandemie tot stilstand gekom het, vergader ons weer op Donderdag 3 Februarie 2022 om 10vm. in die NG Moederkerk, Andries Pretoriusstraat, Somerset- Wes.

Daar tree ‘n uitstekende spreker en musiekkunstenaar by die geleentheid op.

Alle senior burgers, ook nuwe intrekkers, is baie hartlik welkom om hierdie geleentheid by te woon!




Kontak inligting

NG Suider-Strand Elzabe Cocklin
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top