Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » ‘N MIDDAG SAAM MET COUNTRY SANGER TOMMY DELL

‘N MIDDAG SAAM MET COUNTRY SANGER TOMMY DELL

Donderdag, 20 Mei 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

ACVV STRAND BIED AAN
‘N MIDDAG SAAM MET COUNTRY SANGER TOMMY DELL
Datum: 29 MEI 2021
PLEK: ACVV SPEELKASTEEL, JURGENSSTRAAT, STRAND
TYD: 14H30
PRYS: R50-00 PER PERSOON (SLEGS 100 KAARTJIES BESKIKBAAR)
Verversings te koop tydens pouse.

Kom geniet ‘n heerlike middag saam met ons ter ondersteuning van ons Kinderbeskermingsorganisasie wat die fondse broodnodig het. Vir kaartjies kontak Jackie Dippenaar by (021) 854-7215 of Marinda by 083 707 0273.
Streng COVID-19 protokol sal gevolg word.


Kontak inligting

ACVV Strand Jacqueline Dippenaar
Strand
Telefoon: 021-8547215
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » ‘N MIDDAG SAAM MET COUNTRY SANGER TOMMY DELL
Top